Ek het dit nie toe geweet, maar ek weet dit vandag op 43 jarige ouderdom, dat alles in my lewe skeef geloop het toe ek maar 5 jaar oud was. Soos enige ander dogtertjie was ek `n gelukkige kind, of so het ek gedink, om jare later uit te vind dit moes anders gewees het. More >